Аккорды к песне ONS — Stellies
Шрифт
13
Тональность
0
Прокрутка
0
BPM: 176
Single Released: 7 Feb 2025
Capo: No
[Intro]
C Em D
C Em D
[Verse 1]
C C G Em
Sy roep my naam as die son gaan lê,
C C G Em
Oor die oseaan asof sy my ken.
[Verse 2]
C C
Van dors raak tot dorp straat in een aand,
G Em
Tot opstaan want ek kort ‘n sertifikaat,
C C
Van wyn plaas tot wys raak en groot praat,
Am D Dsus4
Dis al wat ons het.
[Chorus 1]
C C
Stellenbosch,
C G
Roep my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Vat haar tyd,
C
Stellenbosch,
G
Hou van my,
D
Maar moenie worry nie want,
D
Ek voel dieselfde Stellies.
C C
Stellenbosch,
C G
Soek my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Dink vooruit,
C G
Hou vas want ek’s amper op pad,
D C
Want Stellies hou van my.
[Post Chorus]
C G
Van my, van my, van my-y-y,
G D Dsus4
Van my, van my, van my-y-y,
C
My, my, my-y-y,
G D
Maar moenie worry nie want,
D
Ek voel dieselfde Stellies.
[Verse 3]
C
'n Nog 'n aand wat die son gaan lê,
G Em
Probeer hard om vir jou te sê,
C
Maar ek oordink alweer,
G Em C
Hierdie situasie kort mitigrasie want,
[Verse 4]
C C
Kerkstraat, die ompad,
G Em C
Maar ek loop om, om jou weer te sien,
C
Ons gaan wyn drink,
C
En ek dink,
G D Hm C
Ja jy bly my niko-tien.
[Chorus 1]
C C
Stellenbosch,
C G
Roep my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Vat haar tyd,
C
Stellenbosch,
G
Hou van my,
D
Maar moenie worry nie want,
D
Ek voel dieselfde Stellies.
[Chorus 2]
C C
Stellenbosch,
C G
Soek my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Dink vooruit,
C G
Hou vas want ek’s amper op pad,
D C
Want Stellies hou van my.
[Instrumental]
C C G D
C C G D
[Bridge]
C
In die onbekende,
D
Tel ons weer ons sente,
C
Maar dis altyd lente,
G D
Vir die Stellies mense.
[Chorus 1]
C C
Stellenbosch,
C G
Roep my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Vat haar tyd,
C
Stellenbosch,
G
Hou van my,
D
Maar moenie worry nie want,
D
Ek voel dieselfde Stellies.
[Chorus 2]
C C
Stellenbosch,
C G
Soek my,
G D
Stellenbosch,
D Hm C
Dink vooruit,
C G
Hou vas want ek’s amper op pad,
D C
Want Stellies hou van my.
[Outro]
C G
Van my, van my, van my-y-y,
G D Dsus4
Van my, van my, van my-y-y,
C
My, my, my-y-y,
G D
Maar moenie worry nie want,
D
Ek voel dieselfde Stellies.
Аппликатуры аккордов
Am
C
G
Em
D
Hm
2
Dsus4
Как поет ONS